Die Biblioteek
Die Biblioteek is ’n Afrikaanse lees-app wat jou toegang gee tot klassieke én oorspronklike Afrikaanse boeke – enige tyd, enige plek. Of jy nou hou van avontuur, romanse, kinderverhale of inspirasie
Hier vind jy iets om jou Afrikaanse Hart aan te warm.
Hoe werk dit?
Laai die toep af
Op jou selfoon of tablet binnekort beskikbaar in die Google Play Winkel en Apple App Store.

Skep gratis profiel
Jy kan gratis ‘n gebruiker skep op die toep om toegang tot die boekversameling te kry.

kies leesstof
Blaai deur ’n verskeidenheid Afrikaanse boeke van kortverhale tot romans.

geniet leesstof
Lees direk vanaf jou toestel ENIGE TYD, ENIGE PLEK.
Laai die toep hier af
Lees in afrikaans projek
Lees in Afrikaans het reeds meer as 400 klassieke boeke vertaal vir ons lesers se genot — maar ons fokus nou op nuwe Afrikaanse skrywers en proeflesers wat bydra tot vars, oorspronklike Afrikaanse stories.
Ons doel is om ’n digitale tuiste vir Afrikaanse stemme te skep waar skrywers hul werk kan publiseer en lesers toegang kry tot gehalte Afrikaanse leesstof.
Indien jy graag jou eie boek wil publiseer of as proefleser wil aansluit, registreer via ons stelsel hieronder.
leesinafrikaans@diebiblioteek.co.za






